[go: up one dir, main page]

Gboard – Google-sleutelbord

4,5
14,5 m resensies
5 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Gboard het alles van Google-sleutelbord waaroor jy mal is – spoed en betroubaarheid, glytik, steminvoer, handskrif en meer

Glytik – Tik vinniger deur jou vinger van letter na letter te laat gly

Steminvoer – Dikteer teks maklik terwyl jy aan die beweeg is

Handskrif* – Skryf in lopende skrif en drukskrif

Emosiekoonsoektog* – Soek daardie emosiekoon vinniger

GIF's* – Soek en deel GIF's vir die perfekte reaksie.

Veeltalige invoer – Jy hoef nie meer self tussen tale te wissel nie. Gboard sal in enige van jou geaktiveerde tale outomaties regstellings aanbring en voorstelle gee.

Google Vertaal – Vertaal terwyl jy op die sleutelbord tik

* Nie op Android Go-toestelle gesteun nie
Honderde taalvariëteite, insluitend:
Afrikaans, Amharies, Arabies, Assamees, Azerbeidjaans, Beiers, Bengaals, Bhojpoeri, Birmaans, Cebuano, Chhattisgarhi, Chinees (Mandaryns, Kantonnees en ander), Chittagonies, Tsjeggies, Dekkan, Nederlands, Engels, Filippyns, Frans, Duits, Grieks, Goedjarati, Hausa, Hindi, Igbo, Indonesies, Italiaans, Japannees, Javaans, Kannada, Khmer, Koreaans, Koerdies, Magahi, Maithili, Maleisies, Malabaars, Mahratti, Nepalees, Noord-Sotho, Odia, Pashtoe, Persies, Pools, Portugees, Pandjabi, Romeens, Russies, Saraiki, Sindhi, Singalees, Somalies, Suid-Sotho, Spaans, Soendanees, Swahili, Tamil, Teloegoe, Thai, Tswana, Turks, Oekraïens, Oerdoe, Oesbekies, Viëtnamees, Xhosa, Joruba, Zoeloe en veel meer! Besoek https://goo.gl/fMQ85U vir die volledige lys tale wat gesteun word

Wennerwenke:
• Gebaarmerkerbeheer: Laat jou vinger oor die spasiebalk gly om die merker te skuif
• Gebaaruitvee: Gly van die uitveesleutel af na links om veelvuldige woorde vinnig uit te vee
• Maak die getallery altyd beskikbaar (aktiveer in Instellings → Voorkeure → Getallery)
• Simboolwenke: Wys kitswenke op jou sleutels om met 'n langdruk toegang tot simbole te kry (aktiveer in Instellings → Voorkeure → Langdruk vir simbole)
• Eenhandmodus: Speld die sleutelbord aan die linker- of regterkant van die skerm vas op fone met groot skerms
• Temas: Kies jou eie tema met of sonder sleutelrande
Opgedateer op
23 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Oudio, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,5
14,1 m resensies
Gustave Charlemagne
03 April 2024
GIF's vir die perfekte reaksie. Veeltalige invoer – Jy hoef nie meer self tussen tale te wissel nie. Gboard sal in enige van jou geaktiveerde tale outomaties regstellings aanbring en voorstelle gee. Google Vertaal – Vertaal terwyl jy op die sleutelbord tik ((-))
Was dit vir jou nuttig?
قاسم عبدالله محمود الشرقي
04 September 2023
مممننننن الا ححححسسسسن ااااللللللتتتتتتببببببييييييقققققااااتتتت
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Alta Adams
13 Februarie 2023
Baie lekker om te gebruik.
14 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Het Bitmoji-plakkervoorstelle vir Spaans en Portugees bygevoeg (net beta)
• Laai die betaweergawe af om terugvoer te gee oor komende verbeterings https://goo.gl/8Ksj7x