[go: up one dir, main page]

YouTube Music

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,4
5,44 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Ons koppel jou aan die wêreld van musiek:
● Meer as 70 miljoen amptelike liedjies
● Musiekinhoud insluitend regstreekse vertonings, dekweergawes, hervermengings en musiekinhoud wat jy nie elders kan vind nie
● Duisende saamgestelde snitlyste vir verskeie genres en aktiwiteite

Kry gepersonaliseerde snitlyste, perfek vir elke oomblik:
● Gepersonaliseerde snitlyste en keurspele net vir jou gemaak, gebou rondom jou gunstelingtipes musiek
● Gepersonaliseerde aktiwiteitmengsels vir jou Oefen-, Onspan- en Fokus-sessies
● Skep snitlyste met liedjievoorstelle of werk saam met ander musiekaanhangers om die perfekte snitlys te skep
● Gepersonaliseerde biblioteek om al jou liedjies, kunstenaars en albums waarvan jy hou en wat jy bygevoeg het te sien

Bly op hoogte van die neigings en ontdek nuwe musiek:
● Gaan kyk na keurspele wat vir jou saamgestel is soos Ontdek Keurspel en Nuwe Vrystellingskeurspel
● Ontdek musiekgebaseerde genres (Hip-hop, Pop, Country, Dans en Elektronies, Blues, Indie en Alternatief, Jazz, Kpop, Latin, Rock en meer)
● Ontdek musiek volgens luim (Ontspan, Voel Goed, Energiehupstoot, Slaap, Fokus, Romanse, Oefensessie, Pendel, Partytjie)
● Ontdek topranglyste van regoor die wêreld

Verbeter jou luisterervaring met unieke kenmerke:
● Liedjielirieke sodat jy jou gunstelinge kan saamsing
● Wissel moeiteloos tussen oudio en video
● Luister op jou foon, rekenaar, slimluidspreker, kar, slimhorlosie en in jou gunstelingprogramme.
● Versoenbaar met Google Maps, Waze, Google Assistent en meer.

Gradeer op na Music Premium (in uitgesoekte lande beskikbaar) en geniet die volgende:
● Luister advertensievry
● Speel musiek in die agtergrond
● Kry toegang tot jou aflaaie, insluitend jou slimaflaaie
● Wissel moeiteloos tussen oudio en video, slegs met YouTube Music

----------
Slegs YouTube Red-, Music Premium-, YouTube Premium- en Google Play Musiek-intekenaars wat vir die eerste keer inteken, kwalifiseer vir gratis proeflopies, bekendstellingaanbiedings of promosiepryse.
Opgedateer op
26 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 8 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,4
5,2 m resensies
Lana Booysen
26 Maart 2024
Baie keuses om te kies vir jou eie smaak
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Martin Prinsloo
20 Januarie 2024
Youtube is the best in the west
15 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Monnie Scheepers
25 Desember 2023
Iets vir almal om van te kies
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?