[go: up one dir, main page]

Google Take

4,5
398 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Kry meer gedoen met die Google Take-mobiele program. Bestuur jou take, van hulle vas en wysig hulle op enige plek, enige tyd, met tedoendinge wat op al jou toestelle sinkroniseer. Integrasie met Gmail en Google Kalender help jou om take vinniger gedoen te kry.

Vang take enige plek vinnig vas
• Skep taaklyste met jou belangrikste tedoendinge
• Bekyk, wysig en bestuur take vanaf enige toestel terwyl jy aan die beweeg is
• Bestuur take wat in Gmail of Kalender geskep is op die web vanaf jou mobiele toestel

Voeg besonderhede by en skep subtake
• Verdeel jou take in subtake
• Voeg besonderhede by oor die werk waarop jy moet fokus
• Wysig besonderhede oor enige taak soos wat jou werk vorder

Bekyk take wat vanaf e-posse geskep is
• Skep 'n taak direk vanaf 'n e-pos in Gmail
• Bekyk jou take in Gmail se kantpaneel
• Spoor 'n taak terug na sy bron-e-pos

Bly op koers met sperdatums en kennisgewings
• Stel 'n sperdatum vir elke taak om jou te help om jou doelwitte te bereik
• Organiseer jou take volgens datum of prioritiseer met sleep en los
• Ontvang kennisgewingonthounotas vir sperdatums om jou take op datum te hou

Deel van G Suite
• Bring Google se stel kragtige, intelligente programme na jou besigheid

• Gebruik Google se AI om data-insigte en -ontleding na elke werknemer te neem

• Koppel maklik met jou span deur een stel te gebruik: Gmail, Take, Kalender en meer



Neem beheer van jou taakbestuur en installeer die Google Take-mobiele program. Begin om jou lys tedoendinge makliker te bestuur terwyl jy aan die beweeg is met die Take-beplannerprogram van Google.
Opgedateer op
16 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,5
384 k resensies
W Botha
15 Augustus 2023
Absoluut Puik 👌🏼😃
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Pieter Bekker
09 Julie 2020
Cool
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Foutoplossings en werkverrigtingverbeterings