[go: up one dir, main page]

Google Foto's

4,5
49,9 m resensies
5 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Google Foto's is die tuiste van al jou foto's en video's, outomaties georganiseer en maklik deelbaar.

– “Die beste fotoproduk op aarde” – The Verge

- “Google Foto's is jou nuwe noodsaaklike fotoprogram” – Wired



Die amptelike Google Foto's-program is gemaak vir die manier waarop jy vandag foto's neem en sluit noodsaaklike kenmerke in soos gedeelde albums, outomatiese skeppings en 'n gevorderde redigeringstel. Boonop bied elke Google-rekening ook 15 GB gratis berging, en jy mag kies om al jou foto's en video's outomaties in hoë gehalte of oorspronklike gehalte te rugsteun. Jy kan hulle dan op enige gekoppelde toestel en op photos.google.com kry.



Met die amptelike program kry jy:



15 GB BERGING: Rugsteun 15 GB se foto's en video's gratis en kry hulle deur enige toestel en photos.google.com – jou foto's is veilig en privaat vir jou. Foto's en video's wat jy voor 1 Junie 2021 in hoë gehalte rugsteun, sal nie deel vorm van jou Google-rekening se bergingkwota nie.



MAAK SPASIE BESKIKBAAR: Moet nooit weer bekommerd wees dat jou foon se spasie gaan opraak nie. Foto's wat veilig gerugsteun is, kan met 'n tik uit jou toestelberging verwyder word.



OUTOMATIESE SKEPPINGS: Gee foto's lewe met flieks, collages, animasies, panoramas en meer wat outomaties uit jou foto's geskep word. Of skep hulle maklik self.



GEVORDERDE REDIGEERSUITE: Omskep foto's met 'n tik. Gebruik intuïtiewe, kragtige fotoredigeringnutsgoed en pas inhoudbewuste filters toe, verstel beligting, en meer.



DELINGVOORSTELLE: Gee die foto's wat jy van vriende geneem het, maklik vir hulle danksy slim deelvoorstelle. Hulle kan ook hul foto's byvoeg sodat jy uiteindelik die foto's kan kry waarop jy in werklikheid is.



VINNIGE, KRAGTIGE SOEKTOGTE: Deursoek jou foto's nou volgens mense, plekke en dinge daarop – jy hoef hulle nie te merk nie.



INTYDSE ALBUMS: Kies die mense en troeteldiere wat jy wil sien, en Google Foto's sal outomaties foto's van hulle byvoeg wanneer jy hulle neem sonder dat jy self hoef op te dateer*.



FOTOBOEKE: Skep binne minute 'n fotoboek op jou foon of rekenaar. Jy kan ook voorgestelde fotoboeke gegrond op jou beste foto's van 'n reis of tydperk sien.*



GOOGLE LENS: Soek dinge wat moeilik beskryfbaar is en kry goed gedoen – direk uit 'n foto. Kopieer en vertaal teks, identifiseer plante en diere, voeg geleenthede op jou kalender by, soek produkte aanlyn, en meer.



STUUR FOTO'S BINNE SEKONDES: Deel foto's onmiddellik met enige kontak, e-pos of foonnommer.



GEDEELDE BIBLIOTEKE: Gee vir 'n vertroude persoon toegang tot al jou foto's.



Jy kan ook op Google One inteken en jou Google-rekening se berging opgradeer wat vir foto's en video's teen oorspronklike gehalte gebruik word. Intekeninge begin teen $1,99/maand vir 100 GB in die VSA. Pryse en beskikbaarheid kan volgens streek verskil.

– Google One-diensbepalings: https://one.google.com/terms-of-service

– Google One-pryse: https://one.google.com/about



Vir nog hulp, besoek https://support.google.com/photos



Google Foto's is ook beskikbaar op Wear OS vir die Google Pixel Watch. Stel jou gunstelingfoto's as jou horlosieskerm.



*Gesiggroepering, intydse albums en fotoboeke is nie in alle lande beskikbaar nie.
Opgedateer op
02 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 8 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,5
48,4 m resensies
Catharina Elizabeth Coetzee
04 Desember 2023
Wonderlik om weer te kyk!
11 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Jaki Jek
27 Junie 2023
Ridwan
18 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
jan stander
10 Mei 2023
Baie Smaart!!
13 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Ons stel bekend 'n nuwe bergingbestuurnutsding om jou te help om die foto's wat deel vorm van jou bergingkwota maklik te bestuur. Hierdie nutsding sal foto's of video's wat jy dalk wil uitvee — soos wasige foto's, skermskote en groot video's — uitken.