[go: up one dir, main page]

Google Arts & Culture

4,3
54,2 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Is jy nuuskierig oor hoe Van Gogh se Sterrenag van naderby lyk? Het jy al deur die antieke Maja-tempels getoer of die inspirerende figure van die swart geskiedenis ontmoet? Wil jy meer leer van Japan se unieke koskultuur of die ongelooflike Indiese spoorweë?


Google Kuns en Kultuur plaas die skatte, stories en kennis van meer as 2 000 kulturele instellings in 80 lande binne jou bereik. Ontdek berigte oor ons kulturele erfenis – van die suffrajette wat vir vroueregte gesty het, tot uitvoerende kunste by die Paryse Opera, tot NASA se argief van verbysterende prente. Dis jou poort om die kuns, geskiedenis, mense en wonders van ons wêreld te verken.

Hoogtepunte:
• Art Transfer – neem 'n foto en omskep dit met klassieke kunswerke
• Art Selfie – ontdek portrette wat soos jy lyk
• Color Palette – soek kuns deur jou foto se kleure te gebruik
• Art Projector – sien hoe kunswerke in ware grootte lyk
• Pocket Gallery – dwaal deur meesleurende galerye en bekyk kuns van naderby
• Art Camera – verken kunswerke in hoë definisie
• 360°-video's – ervaar kultuur in 360 grade
• Virtuelerealiteittoere – betree museums van wêreldgehalte
• Straataansig – toer deur beroemde plekke en landmerke
• Verken volgens tyd en kleur – reis deur die tyd en sien die reënboog deur kuns
• Art Recogniser – mik met jou toestelkamera na kunswerke om meer oor hulle te wete te kom, selfs wanneer jy vanlyn is (net in uitgesoekte museums)

Meer kenmerke:
• Uitstallings – gaan op begeleide toere wat deur kenners saamgestel is
• Gunstelinge – stoor en groepeer jou gunstelingkunswerke in galerye om met vriende of studente te deel
• Naby – soek museums en uitstallings in jou omgewing
• Kennisgewings – teken in om weeklikse hoogtepunte of kennisgewings oor gunstelinginhoud te ontvang
• Vertaal – gebruik die vertaalknoppie om in jou taal oor uitstallings regoor die wêreld te lees

Toestemmingskennisgewing:
• Ligging: word gebruik om kulturele plekke en geleenthede op grond van jou huidige ligging aan te beveel
• Kamera: word gebruik om kunswerke te herken en verwante inligting oor hulle te gee
• Kontakte (kry rekeninge): word gebruik om aanmelding met 'n Google-rekening moontlik te maak om gebruikergunstelinge en -voorkeure te berg
• Berging: word gebruik om dit moontlik te maak om kunswerke te herken en verwante toegang te kry terwyl jy vanlyn is
Opgedateer op
15 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,3
51,6 k resensies

Wat's nuut

• Ons het ons navigasiebalk in drie items gekonsolideer - "Inspireer", "Speel" en "Verken".
• Ontwerpverbeterings van die "Inspireer"-stroom maak dit makliker om verwante inhoud op te duim, te deel, en te soek.
• Kry ons Kamera-kenmerke en ander kulturele speelbare items in die "Speel"-oortjie.
• Gebruik die nuwe "Verken"-oortjie om deur ons vennote se groot versameling kulturele inhoud te blaai vir onderwerpe soos mode, kos en visuele kunste.