[go: up one dir, main page]

YouTube

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,1
155 m resensies
10 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Kry die amptelike YouTube-program op Android-fone en -tablette. Sien wat die wêreld kyk – van die gewildste musiekvideo’s tot dit wat aftrek kry in speletjies, mode, skoonheid, nuus, onderwys en meer. Teken in op kanale waaroor jy dol is, skep inhoud van jou eie, deel met vriende en kyk op enige toestel.

Kyk en teken in
● Blaai deur persoonlike aanbevelings by Tuis
● Sien die jongste vanaf jou gunstelingkanale by Intekeninge
● Soek video’s op wat jy gekyk het, gelaaik het en vir later gestoor het in Biblioteek

Verken verskillende onderwerpe, dit wat gewild is en gewild raak (beskikbaar in uitgesoekte lande)
● Bly voor met wat gewild is in musiek, speletjies, skoonheid, nuus, onderwys en meer
● Kyk na neigings op YouTube en oor die wêreld heen by Verken
● Kom meer te wete oor die koelste Skeppers, Speletjiespelers en Opkomende Kunstenaars (beskikbaar in uitgesoekte lande)

Bereik die YouTube-gemeenskap
● Bly op hoogte van jou gunstelingskeppers met Plasings, Stories, Premières en Regstreekse strome.
● Word deel van die gesprek met opmerkings en reageer op skeppers en ander gemeenskapslede

Skep inhoud vanaf jou mobiele toestel
● Skep of laai jou eie video’s direk in die program op
● Betrek jou gehoor intyds met regstreekse stroming direk in die program

Vind die ervaring wat nommerpas is vir jou en jou gesin (beskikbaar in uitgesoekte lande)
● Elke gesin benader aanlyn video op hul eie manier. Kom meer te wete oor jou opsies:
die YouTube Kids-program of ’n nuwe ervaring onder ouertoesig op YouTube by youtube.com/myfamily

Ondersteun skeppers waaroor jy dol is met kanaallidmaatskappe (beskikbaar in uitgesoekte lande)
● Sluit aan by kanale wat betaalde maandelikse lidmaatskappe bied en ondersteun hulle werk
● Kry toegang tot die kanaal se eksklusiewe byvoordele en word deel van hulle ledegemeenskap
Staan uit in opmerkings en regstreekse kletse met ’n lojaliteitskenteken langs jou gebruikernaam

Gradeer op na YouTube Premium (beskikbaar in uitgesoekte lande)
● Kyk video’s sonder advertensie-onderbrekings, terwyl jy ander programme gebruik of wanneer die skerm gesluit is
● Stoor video’s vir wanneer jy dit werklik nodig het – byvoorbeeld wanneer jy op ’n vliegtuig is of pendel
● Kry toegang tot YouTube Music Premium as deel van jou voordele
Opgedateer op
26 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 9 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,1
145 m resensies
Dipanshu Kumar
20 Oktober 2023
You Tube video good
584 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
poorti Tripathi
22 Oktober 2023
Chl nhi rha
375 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Aavinas Parmar
20 Oktober 2023
Ok
359 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Vir nuwe kenmerke kan jy vir opleiding binne die produk soek, sowel as vir kennisgewings wat die produk deel en hoe om dit te gebruik!